John Gallagher jr.

John Gallagher jr.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Howard Gallagher jr.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Gallagher jr. (gebore 27 Junie 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jonah Hex (2010), Short Term 12 (2013), Hush (2016), en 10 Cloverfield Lane (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne