John Gribbin

John R. Gribbin
John Gribbin by Novacon in 2014
Gebore19 Maart 1946 (1946-03-19) (78 jaar oud)
Maidstone, Kent, Engeland
NasionaliteitBrits
Alma materUniversiteit van Sussex
Universiteit van Cambridge
BeroepWetenskapskrywer
EggenootMary Gribbin
Webwerfwww.johngribbinbooks.com
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "genre"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "onderwerp"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "periode"

John R. Gribbin (gebore op 19 Maart 1946)[1] is 'n Britse wetenskapskrywer, astrofisikus, en 'n besoekende genoot in astronomie by die Universiteit van Sussex.[2] Sy skryfwerk sluit kwantumfisika, menslike evolusie, die oorsprong van die heelal, en biografieë van bekende wetenskaplikes in. Hy skryf ook wetenskapfiksie.

  1. "Dr John Gribbin's Biography". Debrett's People of Today. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2014. Besoek op 4 September 2013.
  2. "A change in the weather by Gary Turbak" The Rotarian magazine, Aug 1980, bl.17

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne