John Grisham | |
---|---|
![]() John Grisham in 2009 | |
Gebore | John Ray Grisham Jr. 8 Februarie 1955 Jonesboro, Arkansas, Verenigde State |
Beroep | Outeur, prokereur, politikus en aktivis |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Eggenoot | Renee Grisham 1981 |
Kinders | Shea Grisham (gebore 1986) Ty Grisham (gebore 1983)[1] |
Webwerf | |
jgrisham |
John Ray Grisham Jr. (gebore 8 Februarie 1955)[2][3] is 'n Amerikaanse outeur, prokereur, politikus en aktivis. Sy boeke is al vertaal in 42 tale en wêreldwyd gepubliseer.