Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Holmes | |
Geboortenaam | John Curtis Estes |
---|---|
Geboorte | 8 Augustus 1944 |
Sterfte | 13 Maart 1988 (op 43) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en assistentregisseur |
Aktiewe jare | 1967–1987 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Holmes (8 Augustus 1944 – 13 Maart 1988) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tell Them Johnny Wadd Is Here (1976), The Jade Pussycat (1977), Eruption (1977), en Saturday Night Beaver (1986).