John Howard (Australiese akteur)

John Howard
Geboorte 22 Oktober 1952 (1952-10-22) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Howard (gebore 22 Oktober 1952) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jindabyne (2006) en Mad Max: Fury Road (2015), en in die televisiereekse SeaChange (1998) en All Saints (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne