Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Kapelos | |
![]() | |
Geboorte | 8 Maart 1956 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Kapelos (gebore 8 Maart 1956) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Breakfast Club (1985), Internal Affairs (1990), en The Shape of Water (2017), en in die televisiereeks Justified (2010).