John Larch

John Larch
Geboorte (1914-10-04)4 Oktober 1914
Sterfte 16 Oktober 2005 (op 91)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Larch (4 Oktober 1914 – 16 Oktober 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Play Misty for Me (1971), Dirty Harry (1971), The Amityville Horror (1979), en Airplane II: The Sequel (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne