Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Le Mesurier | |
John Le Mesurier (1951)
| |
Geboorte | 5 April 1912 |
---|---|
Sterfte | 15 November 1983 (op 71) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Le Mesurier (5 April 1912 – 15 November 1983) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Pink Panther (1963), The Italian Job (1969), en The Adventure of Sherlock Holmes' Smarter Brother (1975), en in die televisiereeks The Avengers (1961).