John Lydon | |
---|---|
![]() Lydon in 2010 | |
Geboortenaam | John Joseph Lydon |
Ook bekend as | Johnny Rotten |
Gebore | 31 Januarie 1956 Holloway, Londen, Engeland |
Genres | Punk |
Beroep(e) | Sanger |
Assosiasies |
John Joseph Lydon (gebore 31 Januarie 1956), ook beken as Johnny Rotten, is 'n Britse sanger en musikant. Hy was die voorsanger vir Sex Pistols tussen 1975 en 1978. Hy is nou die voorsanger vir Public Image Ltd (PiL), wat hy gestig het. Vanaf 2013 het Lydon Britse, Ierse en Amerikaanse burgerskap.[1]