John Marley

John Marley
Geboortenaam Mortimer Marlieb
Geboorte (1907-10-17)17 Oktober 1907
Sterfte 22 Mei 1984 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Marley (17 Oktober 1907 – 22 Mei 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cat Ballou (1965), Faces (1968), Love Story (1970), en The Godfather (1972).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne