John Noble

John Noble
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Augustus 1948 (1948-08-20) (76 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders Samantha Noble, Daniel Noble, Jess Noble
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Noble (gebore 20 Augustus 1948) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lord of the Rings: The Two Towers (2002), The Lord of the Rings: The Return of the King (2003), en Running Scared (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne