John Oliver | |
Geboortenaam | John William Oliver |
---|---|
Geboorte | 23 April 1977 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Skrywer, vervaardiger, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Oliver (gebore 23 April 1977) is 'n Engelse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Love Guru (2008), The Smurfs (2011), en The Smurfs 2 (2013), en in die televisiereeks Last Week Tonight with John Oliver (2014).