John P. Ryan

John P. Ryan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Patrick Ryan
Geboorte (1936-07-30)30 Julie 1936
Sterfte 20 Maart 2007 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John P. Ryan (30 Julie 1936 – 20 Maart 2007) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente It Lives Again (1978), Runaway Train (1985), Batman: Mask of the Phantasm (1993), en Bound (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne