John Patrick Amedori

John Patrick Amedori
Geboorte 20 April 1987 (1987-04-20) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Patrick Amedori (gebore 20 April 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Butterfly Effect (2004) en The Vatican Tapes (2015), en in die televisiereekse Hindsight (2015) en Dear White People (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne