Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Payne | |
Geboorte | 23 Mei 1912 |
---|---|
Sterfte | 6 Desember 1989 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Julie Payne (actress, born 1940) |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Payne (23 Mei 1912 – 6 Desember 1989) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Miracle on 34th Street (1947), Kansas City Confidential (1952), en 99 River Street (1953), en in die televisiereeks The Restless Gun (1957).