John Quade

John Quade
Geboortenaam John William Saunders
Geboorte (1938-04-01)1 April 1938
Sterfte 9 Augustus 2009 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, assistentregisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Quade (1 April 1938 – 9 Augustus 2009) was 'n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Outlaw Josey Wales (1976), Every Which Way But Loose (1978), Any Which Way You Can (1980), en La Bamba (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne