John Saxon

John Saxon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carmine Orrico
Geboorte 5 Augustus 1935 (1935-08-05) (89 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Antonio Saxon
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1954–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Saxon (gebore 5 Augustus 1935) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Enter the Dragon (1973), A Nightmare on Elm Street (1984), A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors (1987), en New Nightmare (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne