| |||||
![]() | |||||
Smit in 'n Springboktrui | |||||
Volle naam | John William Smit | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 3 April 1978 | ||||
Geboorteplek | Pietersburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,88 m | ||||
Massa | 117 kg | ||||
Skool | Pretoria Boys High School | ||||
Universiteit | Universiteit van Natal | ||||
Eggenote | Roxy | ||||
Kinders | Dogter: Emma-Joan, Seun: Tyron | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Haker Stut | ||||
Springbokno. | 691 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007–2008 2011-huidig |
Clermont Saracens |
19 5 |
(5) (5) | ||
korrek soos op 24 Junie 2012. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998–2011 | Natal | ||||
korrek soos op 24 Junie 2012. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998–2011 | Sharks | 125 | (40) | ||
korrek soos op 24 Junie 2012. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2000–2011 | ![]() |
111 | (40) | ||
korrek soos op 24 Junie 2012. |
John William Smit (gebore 3 April 1978 in Pietersburg, Suid-Afrika) was die 51ste kaptein van die Suid-Afrikaanse nasionale rugbyspan, die Springbokke. Hy het meestal op haker en soms op stut gespeel. John Smit het in drie wêreldbekers gespeel, in 2003, 2007 en 2011.