John Spencer (akteur)

John Spencer
Geboortenaam John Speshock, Jr.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1963–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Spencer is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente WarGames (1983), Presumed Innocent (1990), en The Rock (1996), en in die televisiereeks The West Wing (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne