John Sylvester White

John Sylvester White
Geboortenaam John Sylvester White Jr.
Geboorte (1919-10-31)31 Oktober 1919
Sterfte 11 September 1988 (op 68)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Sylvester White (31 Oktober 1919 – 11 September 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Search for Tomorrow (1951), Banyon (1971), Kojak (1973), en Welcome Back, Kotter (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne