Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Waters | |
Geboortenaam | John Russell Waters |
---|---|
Geboorte | 8 Desember 1948 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Waters (gebore 8 Desember 1948) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Weekend of Shadows (1978) en Stealth (2005), en in die televisiereekse All Saints (1998) en Offspring (2010).