John Wray (akteur)

John Wray
Geboortenaam John Griffith Malloy
Geboorte (1887-02-13)13 Februarie 1887
Sterfte 5 April 1940 (op 53)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Jack Wray
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Wray (13 Februarie 1887 – 5 April 1940) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente All Quiet on the Western Front (1930), The Death Kiss (1932), Doctor X (1932), en The Cat and the Canary (1939).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne