Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John van de Ruit | |
---|---|
![]() | |
Gebore | 20 April 1975 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Skrywer, akteur |
John Howard van de Ruit (Durban, 20 April 1975) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en skrywer.
Hy het aan die Universiteit van Natal gestudeer.[1]