John DiMaggio | |
![]() | |
Geboorte | 4 September 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John DiMaggio (gebore 4 September 1968) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Transformers: Age of Extinction (2014) en Transformers: The Last Knight (2017), en in die televisiereekse Futurama (1999) en Adventure Time (2010).