John Drew Barrymore

John Drew Barrymore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Blyth Barrymore[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende John Blyth en Drew Barrymore
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Drew Barrymore (4 Junie 1932 – 29 November 2004) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Centurion (1961), Invasion 1700 (1962), A Game of Crime (1964), en Rome Against Rome (1964). Hy was die vader van Drew Barrymore.

  1. According to the State of California. California Birth Index, 1905-1995. Center for Health Statistics, California Department of Health Services, Sacramento, California. Searchable at http://www.familytreelegends.com/records/39461 Geargiveer 27 April 2011 op Wayback Machine Sjabloon:Account needed

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne