John Norman | |
---|---|
Gebore | 3 Junie 1931 |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Professor vir Filosofie, skrywer |
Bekend vir | Gor |
Eggenoot | Bernice L. Green (1956–hede) |
Kinders | John, David, Jennifer |
Ouer(s) | John Frederick Lange (vader) Almyra D. Lange née Taylor (moeder) |
John Norman is die skrywersnaam van John Frederick Lange, Jr. (gebore 3 Junie 1931 in Chicago, Illinois, VSA), 'n kontroversiële, reaksionêre filosoof en 'n utopiese/wetenskapfiksieskrywer bekend vir sy "Chronicles of Gor" en sy geskryf oor manlik dominante/vroulik ondergeskikte Knegskap-Dissipline-Sadisme-Masochisme (BDSM). Lange was 'n filosofie professor aan Queens College van die City University of New York.[1] Professor Lange het 'n PhD in Filosofie aan die Princeton Universiteit verwerf. Volgelinge van Norman se filosofie staan bekend as Goreane.