John Surtees

John Surtees by die Goodwood Revival in 2011

John Surtees MBE (11 Februarie 1934 in Tatsfield – 10 Maart 2017 in Londen) was 'n Britse motorfiets- en renjaer wat die enigste persoon ooit was wat wêreldkampioen (1964) met sowel 'n motorfiets as 'n Formule 1-motor geword het.[1]

  1. (en) John Surtees, www.formula1.com, besoek op 28 Maart 2016

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne