Johnny Lewis

Johnny Lewis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Kendrick Lewis
Geboorte 29 Oktober 1983
Los Angeles, Verenigde State
Sterfte 26 September 2012 (op 28)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2000–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Johnny Lewis (Los Angeles, 29 Oktober 1983 – 26 September 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raise Your Voice (2004), Aliens vs. Predator: Requiem (2007), en The Runaways (2010), en in die televisiereeks Sons of Anarchy (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne