Johnny Simmons

Johnny Simmons
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Johnny Simmons in 2009

Geboortenaam John James Simmons[verwysing benodig]
Geboorte 28 November 1986 (1986-11-28) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Johnny Simmons (gebore 28 November 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jennifer's Body (2009), Scott Pilgrim vs. the World (2010), The Perks of Being a Wallflower (2012), en The To Do List (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne