Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Johnny Whitworth | |
![]() | |
Geboorte | 31 Oktober 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Johnny Whitworth (gebore 31 Oktober 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Empire Records (1995), The Rainmaker (1997), en Limitless (2011), en in die televisiereeks The 100 (2014).