Jon Bernthal

Jon Bernthal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Edward Bernthal
Geboorte 20 September 1976 (1976-09-20) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jon Bernthal (gebore 20 September 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wolf of Wall Street (2013), Fury (2014), The Accountant (2016), en Baby Driver (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne