Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jon Heder | |
![]() | |
Geboortenaam | Jonathan Joseph Heder |
---|---|
Geboorte | 26 Oktober 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jon Heder (gebore 26 Oktober 1977) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Napoleon Dynamite (2004), Just Like Heaven (2005), The Benchwarmers (2006), en Blades of Glory (2007).