Jon Polito | |
Geboortenaam | Jon Raymond Polito |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jon Polito (1950 – 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Miller's Crossing (1990), The Crow (1994), The Big Lebowski (1998), en Big Nothing (2006).