| |||||
![]() | |||||
Lomu in 2004 | |||||
Volle naam | Jonah Tali Lomu | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 12 Mei 1975 | ||||
Geboorteplek | Pukekohe, Auckland, Nieu-Seeland | ||||
Sterftedatum | 18 November 2015 (op 40) | ||||
Sterfteplek | Auckland, Nieu-Seeland | ||||
Lengte | 1,96 m | ||||
Massa | 119 kg | ||||
Skool | Wesley College, Auckland | ||||
Vername familie | Andrew Lomu, John Tamanika, Seti Kiole | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Linker vleuel | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009–2010 2005–2006 2000–2001 |
Marseille Cardiff Blues Wainuiomata |
3 10 2 |
(0) (5) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006 2000–03 1994–99 |
North Harbour Wellington Counties Manukau |
3 21 28 |
(0) (65) (95) | ||
korrek soos op 9 September 2006. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2000–03 1999 1996–98 |
Hurricanes Chiefs Blues |
29 8 22 |
(55) (10) (65) | ||
korrek soos op 9 September 2006. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1994–2002 | ![]() |
63 | (185) | ||
korrek soos op 7 Maart 2008. | |||||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
1994–2001 | Nieu-Seeland |
Jonah Tali Lomu (12 Mei 1975 – 18 November 2015) was ’n Nieu-Seelandse rugbyspeler van Tongaanse herkoms.[1] Hy het sy land in 63 toetse verteenwoordig. Oor hom is gesê dat hy die eerste ware globale rugbysuperster was[2] en dat hy ’n enorme invloed op die spel gehad het.[3] Hy is op 9 Oktober 2007 in die Internasionale Rugbyheldesaal opgeneem[4] en op 24 Oktober 2011 in die IRR Heldesaal.[5] Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 1995 en Rugbywêreldbeker 1999 vir Nieu-Seeland uitgedraf.
Lomu het ’n nieroorplanting ondergaan in 2004, maar het daarna weer rugby gespeel. Hy is op 40-jarige ouderdom skielik aan nierversaking in Auckland, Nieu-Seeland, oorlede.[1]