Jonas Lie | |
---|---|
![]() | |
Gebore | Jonas Lauritz Idemil Lie 6 November 1833 |
Sterf | 5 Junie 1908 (op 74) |
Nasionaliteit | Noorweegs |
Beroep | Skrywer, digter, joernalis, prokureur |
Handtekening | |
![]() |
Jonas Lauritz Idemil Lie (*6 November 1833 in Modum; † 5 Julie 1908 in Stavern) is een van die beduidendste skrywers en dramatici van die sogenaamde Goue Tydperk van die Noorse literatuur in die 19de eeu. Saam met Bjørnstjerne Bjørnson, Alexander Kielland en Henrik Ibsen staan hy as een van die "Vier Groot Skrywers" van Noorweë bekend wat 'n beduidende rol in die literêre realisme gespeel het.