Jonathan Frakes | |
Geboortenaam | Jonathan Scott Frakes |
---|---|
Geboorte | 19 Augustus 1952 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jonathan Frakes (gebore 19 Augustus 1952) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: Generations (1994), Star Trek: First Contact (1996), Star Trek: Insurrection (1998), en Star Trek: Nemesis (2002).