Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jonathan Harris | |
Geboortenaam | Jonathan Daniel Charasuchin |
---|---|
Geboorte | 6 November 1914 |
Sterfte | 3 November 2002 (op 87) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jonathan Harris (6 November 1914 – 3 November 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Bug's Life (1998) en Toy Story 2 (1999), en in die televisiereekse Lost in Space (1965) en Battlestar Galactica (1978).