Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jonathan Jackson | |
Geboortenaam | Jonathan Stevens Jackson[1] |
---|---|
Geboorte | 11 Mei 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jonathan Jackson (gebore 11 Mei 1982) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Deep End of the Ocean (1999) en Tuck Everlasting (2002), en in die televisiereekse General Hospital (1963) en Nashville (2012).