Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jonathan Kite | |
Geboorte | 2 September 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jonathan Kite (gebore 2 September 1979) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse NCIS (2003), 2 Broke Girls (2011), In the Flow with Affion Crockett (2011), en Black Dynamite (2011).