Jonathan Sadowski | |
Geboorte | 23 November 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jonathan Sadowski (gebore 23 November 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente She's the Man (2006), Live Free or Die Hard (2007), Friday the 13th (2009), en Chernobyl Diaries (2012).