Jonathan Taylor Thomas

Jonathan Taylor Thomas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Taylor Weiss
Geboorte 8 September 1981 (1981-09-08) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1987–2006; 2013–2016
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonathan Taylor Thomas (gebore 8 September 1981) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lion King (1994), Tom and Huck (1995), en The Adventures of Pinocchio (1996), en in die televisiereeks Home Improvement (1991).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne