Jonathan Tucker

Jonathan Tucker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Moss Tucker
Geboorte 31 Mei 1982 (1982-05-31) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonathan Tucker (gebore 31 Mei 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sleepers (1996), The Virgin Suicides (1999), Hostage (2005), en The Ruins (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne