Die Jong Ottomane (Turks: Yeni Osmanlılar)[1] was ’n geheime beweging wat in 1865 deur ’n groep Turkse intellektuele gestig is wat ontevrede was met die moderniseringshervormings vanaf 1839 in die Ottomaanse Ryk omdat hulle geglo het dit is nie ver genoeg gevoer nie.[2]