Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jordan Gavaris | |
![]() | |
Geboortenaam | Jordan James Gavaris |
---|---|
Geboorte | 25 September 1989 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jordan Gavaris (gebore 25 September 1989) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Sea of Trees (2015) en Maya Dardel (2017), en in die televisiereekse Unnatural History (2010) en Orphan Black (2013).