Jordan Peele | |
Peele in 2014
| |
Geboortenaam | Jordan Haworth Peele |
---|---|
Geboorte | 21 Februarie 1979 New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Chelsea Peretti |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jordan Peele (gebore 21 Februarie 1979) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Keanu (2016), Get Out (2017), en Captain Underpants: The First Epic Movie (2017), en in die televisiereeks Key and Peele (2012).