Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jordana Brewster | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jordana Brewster (gebore 26 April 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fast and the Furious (2001), The Texas Chainsaw Massacre: The Beginning (2006), Fast & Furious (2009), en Furious 7 (2015).