Josef Suk

Josef Suk

Josef Suk (4 Januarie 187429 Mei 1935) was 'n Tsjeggiese komponis en violis. Hy het onder Antonín Dvořák studeer, met wie se dogter hy getroud was.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne