Josef Suk (Jnr.) | |
---|---|
![]() Josef Suk (1957) | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | Praag, Tsjeggo-Slowakye | 8 Augustus 1929
Sterf | 06 Julie 2011 (op 81) Praag, Tsjeggiese Republiek |
Genres | Klassiek musiek |
Beroep(e) | violis, pedagoog, skrywer, akteur |
Instrumente | Viool |
Jare aktief | 1949 tot 2011 |
Josef Suk (8 Augustus 1929 – 6 Julie 2011) was 'n Tsjeggiese violis. altviolis, kamermusikant, en dirigent. In sy vaderland het hy die titel van Nasionale Kunstenaar gedra.