Joseph Fiennes | |
![]() | |
Geboorte | 27 Mei 1970 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joseph Fiennes (gebore 27 Mei 1970) is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shakespeare in Love (1998), Elizabeth (1998), Enemy at the Gates (2001), en The Merchant of Venice (2004).