Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joseph Mawle | |
![]() | |
Joseph Mawle (2012)
| |
Geboorte | 21 Maart 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joseph Mawle (gebore 21 Maart 1974) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent In the Heart of the Sea (2015) en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en Ripper Street (2012).